# Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, het ‘n slim besoekers-inligtingsentrum bekendgestel op die OR Tambo Internasionale Lughawe in Gauteng, in vennootskap met die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika – net betyds vir die naweek se G20-leiersberaad. Die digitale spilpunt bied reisigers papierlose toegang tot kulturele en erfenisinligting in alle provinsies. De Lille sê besoekers kan aanlyn klagtes indien en vinnige antwoorde ontvang deur wederkerige tegnologie. Sy sê planne word ook beraam vir ‘n slim besoeker-toepassing om toeriste verder by te staan:
G20: Minister De Lille stel slim besoekers-inligtingsentrum bekend op OR Tambo Internasionale Lughawe [KLANK]
ENG-DeLilleOnApp