Skip to content

Minister De Lille beskou Wêreldbeker as hupstoot vir SA toerisme in Mexiko [KLANK]

# Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, sê die Wêreldbeker-sokkertoernooi bied ‘n waardevolle geleentheid om Suid-Afrika as ‘n toonaangewende toerismebestemming in Mexiko te bemark. Sy het voor vanaand se openingswedstryd tussen Suid-Afrika en die mede-gasheer aan SABC News gesê sy wil meer reise tussen die lande bevorder. De Lille sê die wêreldgeleentheid bied ‘n platform om Suid-Afrika se uiteenlopende besienswaardighede bekend te stel aan internasionale gehore:

ENG-DeLilleOnMexico