Skip to content

MaXhosa Africa blink uit by die Paryse Modeweek vir die vierde agtereenvolgende jaar [KLANK]

# Die stigter en hoofontwerper van die gewilde luukse Xhosa-breiwerkhandelsmerk MaXhosa Africa, Laduma Ngxokolo, het oor die naweek sy Lente/Somer 2026-versameling by die Paryse Modeweek aangebied. Die versameling van 30 helderkleurige uitrustings is getiteld Izipho Zabadala, wat “Geskenke vir die Voorouers” beteken. Die voormalige Amerikaanse presidentsvrou, Michelle Obama en sangeres Beyoncé is van die bekende persoonlikhede wat al MaXhosa-kledingstukke gedra het. Ngxokolo sê dit is spesiaal om vir die vierde agtereenvolgende jaar in die Paryse Modeweek-program ingesluit te word:

ENG NgxokoloOnCollection