# Die Amerikaanse president Donald Trump sê hy sny alle toekomstige befondsing aan Suid-Afrika tot ‘n ondersoek na die land se grondonteieningsbeleid gedoen word.
BULLETIN 3 Februarie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Mantashe sal die hoofrede lewer by die Belegging in Afrika-mynbou Indaba# Mexiko, Kanada en China gaan vergeldingstariewe teen die VSA instel# En netbal: Suid-Afrika het die gasvrou Engeland in die Nasiesbeker geklop # Die minister van Minerale en Petroleumhulpbronne, Gwede Mantashe, gaan […]
BULLETIN 3 Februarie 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Minister Mantashe sal die hoofrede lewer by die Belegging in Afrika-mynbou Indaba# Mexiko, Kanada en China gaan vergeldende tariewe teen die VSA instel# En netbal: Suid-Afrika het die gasvrou Engeland in die Nasiesbeker geklop Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 3 Februarie 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Ramokgopa waarsku enigiemand wat verdeeldheid in die ANC probeer saai# Een-en-twintig polisiebeamptes is tydens die feestyd doodgeskiet# En Wouter Kellerman wen sy derde Grammy-toekenning # Die ANC se tesourier-generaal, Gwen Ramokgopa, het lede gewaarsku om enigiemand wat die party verdeel teen te staan. […]
BULLETIN 3 Februarie 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Ramokgopa waarsku enigiemand wat verdeeldheid in die ANC probeer saai# Een-en-twintig polisiebeamptes is tydens die feestyd doodgeskiet# En Wouter Kellerman wen sy derde Grammy-toekenning Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 03 Februarie 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig Eskom moet nou minstens kwartaalliks verslag doen aan die Parlement se portefeuljekomitee oor Elektrisiteit en Energie nadat die kragvoorsiener ‘n gekwalifiseerde verslag van die ouditeur-generaal, Tsakani Maluleke ontvang het. Die verslag toon min vordering met finansiële bestuur die afgelope […]
BULLETIN 3 Februarie 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Weermag is onseker oor die repatriasie van die 14 soldate in Goma# Die DA vra dat die militêre teenwoordigheid by die Staatsrede ingeperk word# En krieket: Indië klop Suid-Afrika om as die o.19-vroue T20-wêreldkampioene gekroon te word # Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag […]
BULLETIN 3 Februarie 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Weermag is onseker oor die repatriasie van die 14 soldate in Goma# Die DA vra dat die militêre teenwoordigheid by die Staatsrede ingeperk word# En krieket: Indië klop Suid-Afrika om as die o.19-vroue T20-wêreldkampioene gekroon te word Bly ingeskakel op ………. Jou volgende […]
BULLETIN 2 Februarie 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Bykans 245-duisend verdagtes is vasgetrek vir verskeie oortredings tydens veiliger feestyd-operasies# Tshwane herinner inwoners aan die naderende spertyd vir die registrasie van spazawinkels# En Sokker: Die seksuele aanranding-verhoor van ‘n gewese hoof van die Spaanse Federasie begin môre # Die nasionale Polisiekommissaris, Fannie […]