Ekominuut 13:30
BULLETIN 3 Maart 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # Suid-Afrika se eerste ietermagog-reddingsentrum is in die Lapalala-wildernisreservaat in Limpopo geopen. Die Pangolarium, wat deur die Afrika Ietermagog-werksgroep bekendgestel is, bied aan ietermagogs wat van onwettige handelaars gered word, kans om te genees en weer in die natuur vrygelaat te word. Hulle word ook […]