# Die Ducati-renjaer Marc Marquez is nader aan sy sewende MotoGP-titel nadat hy die San Marino Grand Prix in Italië gewen het. Die Spanjaard het die Aprilia-renjaer Marco Bezzecchi in die 12de ronde verbygesteek en nie weer teruggekyk nie. Bezzecchi was tweede en die Gresini Racing-jaer Alex Marquez derde. Die Suid-Afrikaner Brad Binder was tiende. Marquez, wat met […]
# Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, het die G20-leiers versoek om die ekonomiese geleenthede in en finansiering van klimaatsoptrede, asook die veerkragtigheid van stede te prioritiseer. ‘n Onlangse studie deur die Cities Climate Finance Leadership Alliance oor die stand van stede se finansiering vir klimaatsoptrede, toon dat stede in Afrika minder as vier-persent van die […]
# Die National Freedom Party verwelkom die nasionale adjunkpolisiekommissaris vir misdaadopsporing, Shadrack Sibiya, se skorsing. Dit hou vermoedelik verband met bewerings dat Sibiya ingemeng het by die werk van die KwaZulu-Natalse taakspan vir politieke moorde en probeer het om die eenheid te ontbind. Sibiya was die afgelope twee maande op verlof hangende ondersoeke na ernstige […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 15 September 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig Suid-Afrika se bates het verlede week herstel met die JSE wat op ‘n rekordhoogtepunt gesluit het en die rand tot sy beste vlak in byna ‘n jaar gestyg het. Die koerant skryf dit was na ‘n vlaag van korporatiewe […]
# Die Nasionale Tesourie het hom op artikel 216 van die Grondwet beroep wat hom toestemming gee om fondse van staatsinstellings te weerhou wat wetgewing oor finansiële bestuur oortree. Munisipaliteite en staatsinstelling het die Ouditeur-generaal se kantoor einde Julie 1,83-miljard-rand geskuld. Dis ʼn aansienlike toename van die 1,35-miljard-rand wat in Maart aangeteken is. Herhaalde wanbetalers […]
# Die Europese Unie veroordeel Rusland se skending van Roemenië se lugruim. Dié land se ministerie van Verdediging sê hy het die naweek ʼn Russiese hommeltuig opgemerk toe twee F-16-vegvliegtuie die land se grens met Oekraïne gepatrolleer het. Pole het verlede week minstens drie Russiese hommeltuie in sy lugruim afgeskiet. Die EU-hoof van Buitelandse Beleid, […]