# Die Soil of Africa-burgerlike voorspraakbeweging dring aan op ‘n nasionale gesprek oor die toekoms van Suid-Afrika se demokrasie en demokrasie-hernuwing. Woordvoerder Luzuko Sofute sê demokrasie bly die beste grondwetlike raamwerk omdat dit die regte van burgers beskerm, politieke deelname waarborg en verseker dat die regering aanspreeklik bly. Hy sê die uitdaging waarmee Suid-Afrika te […]
# Die energiekenner Chris Yelland sê Eskom verdien erkenning vir die verbetering in sy prestasie, maar die einde van beurtkrag kan nie uitsluitlik aan die kragvoorsiener toegeskryf word nie. Hy sê die afname in elektrisiteitsvraag, groter privaat beleggings in hernubare energie en die regering se finansiële steun het alles tot Eskom se herstel bygedra. Eskom […]
# Katar se Ministerie van Buiutelandse Sake sê die toenemende Israelse aanvalle in Gaza is ‘n poging om die instelling van die 20-punt-plan en vreedsame oplossings te verhoed. Dit druis in teen die padkaart vir vrede van die Amerikaanse president, Donald Trump, se vredesraad vir die ontwapening van Hamas en Israel se onttrekking uit Gaza. […]
# ActionSA gaan ‘n wetsontwerp in die Parlement bekendstel wat daarop gemik is om Suid-Afrika se openbare verkrygingstelsel te versterk deur te verseker verskaffers wat by korrupsie betrek is, word verbied om sake te doen met die staat. Alan Beesley van ActionSA sê die voorgestelde Wetsontwerp op die Swartlys van Korrupte Verskaffers sal verpligte tydraamwerke […]
# Tennis: Die verdedigende kampioen, Carlos Alcaraz, het hom aan die Cincinnati-ope onttrek weens ‘n knaende polsbesering. Die Spanjaard het in April laas mededingend gespeel toe die besering hom uit die Barcelona-ope gedwing het. Hy het ook die kans misgeloop om sy Franse Ope-titel te verdedig en ‘n poging om Wimbledon ‘n derde keer te […]
# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, herbevestig die regering se verbintenis tot die bevordering van geslagsgelykheid en om vroue se nalatenskap te eer met die eerste Portraits of Power-uitstalling. Dit bring hulde aan Charlotte Maxeke se bydraes. Ntshavheni sê dié verbintenis is in die Grondwet geanker en word weerspieël in beleide, programme en […]
# Rugby: Slegs vier skeidsregters is vir die All Blacks se wedstryde in Suid-Afrika aangewys. Karl Dickson van Engeland hanteer Vrydag se openingskragmeting met die Stormers in Kaapstad. Sy landgenoot, Matthew Carling, beheer die wedstryd teen die Haaie in Durban en die eerste toets op Ellispark. Nika Amashukeli van Georgië hanteer die wedstryd teen die […]