# ‘n Twee-en-dertigjarige vrou is na 36 uur lewend uit die puin gered na ‘n aardbewing van 7,4 in die weste van Colombia. Daniela Largo is na ‘n tien-uur lange reddingspoging uit ‘n ineengestorte gebou in Pereira gehaal. Brandbestryders het twee tonnels gegrawe en een gebruik om suurstof te verskaf voordat hulle haar deur die […]
# Die ANC sê sy manifes vir die plaaslike regeringsverkiesing in 2026 sal fokus op die regstel van munisipale mislukkings deur die versterking van bestuur, die verbetering van dienslewering en die herstel van openbare vertroue. Ná ’n hersiening van sy 2021-manifes het die party erken daar is volgehoue uitdagings, insluitend verouderde infrastruktuur, finansiële druk en […]
# MANCOSA waarsku Suid-Afrika se tersiêre onderwysstelsel het moontlik nie genoeg kapasiteit om die groeiende aantal kwalifiserende matriekleerders te akkommodeer nie. Die Direkteur en Hoof- Akademiese Beampte van MANCOSA, Zaheer Hamid, sê openbare instellings ontvang aansoeke wat die beskikbare plekke oorskry, wat sommige studente wat wel akademies kwalifiseer sonder geleenthede laat om te studeer. Hy […]
# Die SKA-sterrewag het ‘n nuwe boek vrygestel waarin wetenskaplike navorsing uiteengesit word oor wat verwag word van die Square Kilometer Array soos konstruksie vorder. Die boek met die titel Advancing Astrophysics II bevat 221 artikels wat deur portuurgroepe beoordeel is, deur meer as een-duisend-500 wetenskaplikes uit 51 lande. Die SKA-Mid-teleskoop, wat uit 197 skottels […]
# The Madlanga Commission has heard that investigations into killings by police task teams sometimes contradict claims that suspects shot first. KwaZulu-Natal IPID Deputy Director of Investigations Len John says investigators have found cases scene reconstructions which showed deceased suspects had not fired at police. John revealed that 149 people were killed in 77 cases […]
# COPE beskuldig president Cyril Ramaphosa en ministers in die Ekonomiese Groepering dat hulle werklose Suid-Afrikaners, veral die jeug, in die steek laat. Woordvoerder Pakes Dikgetsi sê die regering se stilswye oor die verslegtende werkloosheidskrisis weerspieël politieke mislukking, jare se swak beleid en gebrekkige uitvoering. Die party versoek ‘n nasionale noodberaad oor jeugwerkloosheid met kerke, […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, het amptelik die leisels as voorsitter van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap se raad van Ministers oorgeneem. Hy volg Zimbabwe se minister van Buitelandse Sake, Amon Murwira, op. Lamola het in Durban gesê terwyl die streek se bevolking groei en aan veranderende ekonomiese realiteite onderwerp word, sal […]
# Zimbabwe het ‘n ramptoestand afgekondig nadat ‘n vaartuig van die Landelike Infrastruktuur-ontwikkelingsagentskap op die Karibameer omgeslaan het. Dit was van Kariba na Chalala onderweg toe sterk golwe dit blykbaar naby Long-eiland getref het. Daar was 114 passasiers en vyf bemanningslede aan boord. Sewe-en-sestig mense is gered, 38 sterftes is bevestig en verskeie mense word […]