# Die president van die MK-party, Jacob Zuma, het die party se veldtoggeleentheid oor die toestand van die Stad Johannesburg misgeloop te midde van berigte dat hy in die hospitaal is. Een van Zuma se vertrouelinge het aan News24 gesê die oudpresident is siek. Die party sê egter hy is gesond en het onlangs ‘n […]
# President Cyril Ramaphosa sê opkomende boere het meer ondersteuning nodig om suksesvolle kommersiële produsente te word. Tydens ‘n besoek aan Redlands-suiwelplaas in Stutterheim in die Oos-Kaap het Ramaphosa gesê toegang tot grond alleen is nie genoeg nie en boere benodig ook finansiering, mentorskap, vaardighede, tegnologie en toegang tot markte. Hy het die Landbank se […]
# President Cyril Ramaphosa doen ‘n beroep op die uitbreiding van gemengde finansiering om meer opkomende boere te help om hul ondernemings te laat groei. In sy toespraakby Redlands-suiwelplaas in Stutterheim, Oos-Kaap, het Ramaphosa gesê die Landbank se skema wat staatstoelaes met lenings kombineer kan meer bekostigbare finansiering bied en boere help om van kleinskaalse […]
# President Cyril Ramaphosa sê toegang tot grond alleen is nie genoeg om meer swart boere te help om suksesvolle kommersiële produsente te word nie. Tydens ‘n toespraak by die Redlands-suiwelplaas in Stutterheim in die Oos-Kaap het Ramaphosa gesê die regering werk daaraan om ongeveer 2,5-miljoen-hektaar verkrygde grond aan swart boere beskikbaar te stel, terwyl […]
# Sokker: Die Mamelodi Sundowns-afrigter Miguel Cardoso sê hy sal nie beseerde spelers soos Teboho Mokoena, Aubrey Modiba en Bathusi Aubaas in Saterdag se MTN8-eindstryd teen Orlando Pirates in die Moses Mabhida-stadion te laat speel nie. Bafana Bafana se internasionale spelers herstel van beserings wat hulle tydens nasionale diens opgedoen het. Cardoso sê spelers sal […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile het sy amptelike pligte hervat nadat hy ‘n geringe mediese prosedure ondergaan en volkome herstel het. Hy het aan die begin van die week teruggekeer werk toe. Sy waarnemende woordvoerder, Keith Khoza, sê Mashatile sal na verwagting kabinetskomiteevergaderings lei, die mediumtermyn-begrotingsbeleidsverklaring bywoon, met geloofsgemeenskappe in gesprek tree, mondelinge vrae in die […]
# Die Koreaanse popgroep ENHYPEN en hul aanhangers ondersteun ‘n wêreldwye bloedskenk-veldtog in samewerking met die Wêreldgesondheidsorganisasie. Die groep het by die WGO se Wêreld-bloedskenkdag-veldtog aangesluit om mense aan te moedig om bloed te skenk en lewens te help red. Lede van ENHYPEN het ook bloed geskenk. Die aanlyn belofte-veldtog het sterk gegroei nadat promosievideo’s […]