Skip to content

Landbou moet integrale rol speel ​​in die versnelling van ontwikkeling in Afrika [KLANK]

# Die Afrika-unie se kommissaris vir Landbou, Moses Vilakati, glo landbou moet ‘n integrale rol speel ​​in die versnelling van ontwikkeling op die vasteland. Hy het gepraat op die bekendstelling van die strategie- en aksieplan vir die Omvattende Afrika Landbou-ontwikkelingsprogram in Kemptonpark, Ekurhuleni. Vilakati het aan SABC News gesê die AU se lidlande moet hierdie plan integreer om hongersnood te verhoed:

ENG-VilakatiOnAgri