Skip to content

Landbou-departement hef bek-en-klouseerbeperkings op in KwaZulu-Natal [KLANK]

# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, het bek-en-klouseerbeperkings binne die KwaZulu-Natalse siektebestuursgebied opgehef, wat die bewegingsbeheer beëindig wat in 2021 ingestel is. Hy sê die besluit volg op veranderende uitbrekingspatrone, met gevalle wat nou oor die provinsie versprei is. Steenhuisen sê hoewel beperkings opgehef word, beklemtoon owerhede dat breër biosekerheids-maatreëls van krag sal bly namate Suid-Afrika oorskakel na ‘n enkele nasionale raamwerk vir die bestuur van veesiektebeheer:

ENG SteenhuisenOnLifting