# Die landbou-organisasie TLU SA sê sy jongboer van die jaar-kompetisie speel ‘n belangrike rol in die ontwikkeling van toekomstige landbouleiers en die versterking van die landbousektor. Die organisasie moedig jong boere aan om nie hul potensiaal te onderskat nie en voor 19 Junie vir vanjaar se kompetisie in te skryf. Bennie van Zyl van TLU SA sê die kompetisie plaas die kollig op jong produsente wat tot leiers kan ontwikkel:
Laaste oproep vir jong boere om vir TLU SA se gesogte 2026-kompetisie in te skryf [KLANK]
AFR Jongboere