Skip to content

Krugerwildtuin bevestig Casper die wit leeu is veilig [KLANK]

# SANParke sê die Kruger-wildtuin se geliefde wit leeu, Casper, is veilig en in ‘n goeie toestand ondanks kommer oor sy gesondheid. Daar was gerugte dat Casper, wat in die omgewing om Satara rondloop, miltsiekte het of dat ‘n slang hom dalk gepik het. Reynold Thakhuli van SANParke sê Casper is opgespoor en ondersoek en die twee moontlikhede is uitgesluit. Hy het wel seerplekke bo sy regteroog en in sy bek wat dit laat lyk of ‘n ander leeu hom waarskynlik gebyt het:

ENG ThakhuliOnCasperLion