# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê koue, nat en winderige weerstoestande word van vandag tot Donderdag in groot dele van die land verwag. Die verandering hou verband met ʼn afsny-laagdrukstelsel wat van môreoggend af oor die westelike dele van die land verwag word. Die weervoorspeller, Lehlohonolo Thobela, sê die stelsel sal eers die Wes-, Noord- en Oos-Kaap tref voor dit van môremiddag af oor die sentrale en oostelike binneland ooswaarts beweeg:
Koue, nat en winderige weerstoestande word dié week in Suid-Afrika verwag [KLANK]
ENG ThobelaONConditions