# Suid-Afrika het kommer uitgespreek oor die afwesigheid van Amerika op die vergadering van internasionale landbouwetenskaplikes wat in Polokwane, Limpopo aan die gang is. Die vierdaagse beraad is ‘n samekoms van kenners van G20-lande om die wêreld se landbou-uitdagings te takel, insluitend klimaatsveranderin en die beperkte befondsing vir boere in ontwikkelende lande. Afgevaardigdes se doel is om voedselsekerheid deur navorsingsamewerking en inligting-uitruiling te versterk. Die adjunk-minister van Landoub , Zoleka Capa, sê Amerika se afwesigheid verswak wêreldpogings:
Kommer oor Amerika se afwesigheid op vergadering van G20-landbouwetenskaplikes [KLANK]
ENG-CapaOnUS