Skip to content

UV-alumna gaan SA op Mej en Mnr Dowe Heelal verteenwoordig

# ‘n Alumna van die Universiteit van die Vrystaat, Lisa Msiza, gaan Suid-Afrika in Oktober verteenwoordig op die Mej en Mn Dowe Heelal-kompetisie in Georgia, Amerika, verteenwoordig. Sy is verlede jaar as Mej Dowe Suid-Afrika gekroon. Msiza het in 2023 ‘n BA-graad in Taalkundige en Suid-Afrikaanse Gebaretaal aan die universiteit verwerf. Sy sê dis betekenisvol om die eerste swart Mej Dowe Suid-Afrika te wees wat aan die internasionale kompetisie gaan deelneem en hoop om grense nog verder te verskuif.