# Meer as 300 jong afgevaardigdes na die Afrika-kinderberaad het gevra om ingesluit te word by beleidsbesluite wat Afrika se kinders raak. Die beraad in Johannesburg sluit vandag af. Dit het uitdagings bespreek wat die welstand van kinders in die gedrang bring. Die beraad se voorsitter, Tara Hendricks, beklemtoon bykomende voorspraak en opvoeding in kunsmatige intelligensie:
Kinders versoek insluiting by beleidmaking op Afrika-kinderberaad wat vandag afsluit [KLANK]
ENG-HendricksOnSummit2