Skip to content

Kachi Benson se jongste rolprent te sien op Encounters-fees in Suid-Afrika [KLANK]

# Die bekroonde Nigeriese rolprentregisseur, Kachi Benson, wat bekend is vir Daughters of Chibok, gaan sy jongste rolprent hierdie maand vertoon op die 27ste Encounters Suid-Afrikaanse Internasionale Dokumentêre Fees. Die wêreld is meer as ‘n dekade gelede geskok deur die ontvoering van 276 skoolmeisies van Chibok in Nigerië. Benson keer nou terug met Mothers of Chibok, wat kyk na die lewens van die vroue wat agtergelaat is. Gene Sibeko van Hayani Africa sê dis ‘n kragtige verhaal van oorlewing:

ENG GeneonChibok