Skip to content

Kaapstad, Zimbabwe en Namibië werk saam om streekstoerisme te versterk [KLANK]

# Kaapstad, Zimbabwe en Namibië het ‘n strategiese vennootskap gevorm om Suider-Afrika se toerismesektor te versterk. Kaapstad Toerisme sê die ooreenkoms sal streeksamewerking, gesamentlike bemarking en oor-grens reise vir internasionale besoekers verbeter. Die Burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei en Toerisme, James Vos, sê die inisiatief is daarop gemik om langer verblyf en hoër toeristebesteding deur reispakkette vir veelvuldige lande en gedeelde digitale veldtogte aan te moedig:

ENG VosOnRegionalTourism