Skip to content

Kaapse Forum sluit ooreenkoms wat deure open vir landbouloopbane vir Wes-Kaapse leerders [KLANK]

# Kaapse Forum en die Internasionale Landbou-akademie vir Afrika het kragte saamgesnoer om leerders aan landbouskole in die Wes-Kaap te help om ‘n loopbaan in landbou te ontsluit. Dit is deel van i3A se skoolprogram. Bernard Pieters van Kaapse Forum sê die vennootskap sal dit vir leerders moontlik maak om van graad 10 af hul landboustudies in verskeie landboudissiplines te begin, insluitend beesvleisproduksie, gewasproduksie, natuurlewebestuur of wingerdbou:

AFR BernardonLearners