# Die Johannesburgse biolioteek het na vyf jaar heropen nadat dit as gevolg van waterlekke en brandrisiko gesluit is. Die heropening volg na opgradering van die stelsels, herboude rakke, en opgeknapde storievertel ruimtes vir kinders. Vorige biblioteekgebruikers kan nou hulle bibliotekkaarte hernu en nuwe lede kan aanlyn registreer. Volgens News24, het die voorsitter van die Nalatenskapstigting, David Fleminger, die heropening as ‘n positiewe prestasie vir geletterdheid en onderwys beskryf. Die heropening is ‘n gesamentlike poging deur die stad en die burgerlike samelewing en beklemtoon die biblioteek se rol met inklusiewe opvoeding en groei.
Johannesburg biblioteek heropen na vyf jaar