# Die Stad Tshwane sê meer as een-duisend-500 jongmense het baat gevind sedert die bekendstelling in Februarie van die Ithuba Jeug Ekonomiese Ontwikkelingsprogram. Die vennootskap tussen die metro en verskeie regerings-, NRO- en privaat sektor-instellings is daarop gemik om die aantal ekonomiese geleenthede vir jongmense te verbeter. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, sê hulle het baat gevind by opleiding, vaardigheidsontwikkeling en werkplasings:
Ithuba Jeug Ekonomiese Ontwikkelingsprogram in Tshwane maak ‘n verskil [KLANK]
ENG MabotsaONYoungPeople