Skip to content

Inwoners van Gamtoosvallei gevra om te ontruim nadat Kougadam oorloop [KLANK]

# Inwoners van die Gamtoosvallei in die Oos-Kaap is gevra om te ontruim nadat die Kougadam oorgeloop en 113-persent bereik het. Mense in Kingsway Village, Big Fish, Gamtoosmond-oord, Ferry Hotel en ander laagliggende gebiede is gevra om na veiliger gebiede te beweeg. Kouga se burgemeester, Hattingh Bornman, het boere ook versoek om hul vee en toerusting na veiligheid te verskuif:

ENG BornmanOnEvacuation