# Die munisipaliteit van George in die Wes-Kaap bied gratis permitte aan die gasvryheidsbedryf met bykomende vloerruimte vir hul tafels ter voorbereiding vir die vakansieseisoen. Die woordvoerder van die munisipaliteit, Ntobeko Mangqwengqwe, sê hulle beoog om ondernemings in die gasvryheidsbedryf te help herstel en van die warmer weer gebruik te maak en ‘n feestelike atmosfeer te skep:
George Munisipaliteit gee gratis sypaadjiepermitte vir restaurante, kroeë en kafees [KLANK]
ENG NtobekoonPavementPermits