Skip to content

Francois Rossouw aangewys as Wes-Kaap se Jongboer van die Jaar [KLANK]

# Francois Rossouw is aangewys as Agri Wes-Kaap se Jongboer van die Jaar vir 2025. Hy bestuur ‘n tafeldruifplaas van 300-hektaar by De Doorns in die Hexriviervallei. Die toekenning vier leierskap en uitnemendheid in landbou. Rossouw sal die provinsie later vanjaar in die nasionale kompetisie verteenwoordig. Mogale Sebopetsa van die provinsie se departement van Landbou het aan die SABC gesê jong boere is deurslaggewende dryfrat in Suid-Afrika se ekonomiese groei:

ENG-SebopetsaOnAward