Skip to content

FNB verower agt toekennings by wêreldwye finansiële toekennings vir digitale bankdienste [KLANK]

# FNB het agt toekennings by die Global Finance Best Digital Banks 2025-toekennings verower – een van die mees gerespekteerde toekennings in wêreldwye finansiële dienste. Die toekennings vier instellings wat die toekoms van bankwese bepaal deur innovasie, sekuriteit en klante-gesentreerde digitale transformasie. FNB se toekennings sluit in die beste digitale bank vir verbruikers en beste mobiele bankdienste-toepassing in Suid-Afrika, en die beste in transformasie in Afrika. Jacqui O’Sullivan van FNB sê hulle bly gefokus op die vestiging van maatstawwe vir digitale uitnemendheid:

ENG O’SullivanOnAwrds