# Eskom sê hy neem kennis van die Appèlhof se uitspraak wat die omgewingsgoedkeuring vir die voorgestelde gekombineerdesiklus-gaskragaanleg van drie-duisend megawatt in Richardsbaai, KwaZulu-Natal, tersydestel. Die hof het bevind daar was onvoldoende openbare deelname en daar is nie met kwesbare gemeenskappe beraadslaag nie. Hy voer ook aan ander hernubare energiebronne of kumulatiewe omgewingsgevolge is nie oorweeg nie. Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, sê hulle bestudeer die uitspraak en oorweeg hul volgende stappe:
Eskom oorweeg volgende stappe na Appèlhof se uitspraak oor Richardsbaai-gasaanleg [KLANK]
ENG MokwenaOnGasImportance