Skip to content

Ernstige Oranje Vlak 8-waarskuwing vir dele van Wes- en Oos-Kaap [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n ernstige vlak 8-weerwaarskuwing uitgereik vir dele van die Wes- en Oos-Kaap vir vandag en môre. Die jongste waarskuwing volg na verwoestende storms in die Wes-Kaap verlede maand wat die lewens van elf mense geëis en meer as 83-duisend geraak het. Die SA Weerdiens se voorspeller, Tokelo Chiloane, sê reënval van tussen 50 en 90 millimeter word verwag oor die Sentrale Karoo, westelike dele van die Tuinroete-distrik en die Swellendam Munisipaliteit:

ENG ChiloaneONLevel8Warning