# Die Suid-Afrikaanse Beenmurgregister het sy eerste geskikte pasmaat-stamsel gevind deur ‘n wêreldwye skenkerveldtog. Bradley Peters van die Verenigde Koninkryk was geskik vir ‘n pasiënt in Suid-Amerika nadat hy verlede jaar tydens ‘n bewusmakingsgeleentheid by die veldtog aangesluit het. Die oorplantings-oorlewende Robin Lewis en sy vrou het die veldtog genaamd Matches on the Map gestig. Die span het deur verskeie lande gereis om meer skenkers te werf. Die register sê meer inskrywings kan help om baie meer lewens te red.
Eerste suksesvolle geskikte pasmaat-stamsel-skenker deur wêreldwye werwingsveldtog gevind