Skip to content

Dokter Robyn Adams van Universiteit Stellenbosch aangewys as Suid-Afrika se HPV-ambassadeur [KLANK]

# Dokter Robyn Adams van die Universiteit Stellenbosch se Departement Verloskunde en Ginekologie, is aangewys as Suid-Afrika se ambassadeur by die Internasionale Papillomavirusvereniging. Sy is een van slegs 27 ambassadeurs wêreldwyd en sal vir twee jaar dien. Sy begin met haar pligte by die vereniging se konferensie in Bangkok, Thailand. Adams beoog om opvoeding rakende menslike papillomavirus te versterk, te werk vir die voorkoming van servikale kanker, en wêreldwye samewerking te bevorder om Suid-Afrika se hoë voorkoms van HPV-verwante kankers te verminder, veral onder vroue wat met MIV leef:

ENG AdamsOnSaAmbassodor