Skip to content

Department van Water en Sanitasie verhoog uitvloei van Bloemhofdam [KLANK]

# Die Departement van Water en Sanitasie sê hulle het die uitvloei van die Bloemhofdam met 100-kubieke-meter-per-sekonde na meer as 350-kubieke-meter-per-sekonde verhoog om voorsiening te maak vir die ekstra water wat van die Vaaldam af verwag word. Watervlakke by die dam is tans op 98,69-persent en dit word beoog om dit onder 100-persent te hou. Die departement se woordvoerder, Wisane Mavasa, sê die sluis wat Donderdag by die Vaaldam oopgemaak is om die watervlakke te verlig, bly oop:

ENG WisaneonOutflows