Skip to content

Departement van Water en Sanitasie monitor stygende watervlakke in Vaal- en Bloemhof-dam [KLANK]

# Die Departement van Water en Sanitasie hou die stygende watervlakke by die Vaal- en Bloemhofdam fyn dop. Ses kleppe is by die Vaaldam oopgemaak om die water wat uitvloei met 200 kubieke meter per sekonde te verhoog, met vlakke tans op 107-persent. Die watervlak van die Bloemhofdam is tans op 100-persent. Wisane Mavasa van die departement sê hulle gaan voort om die situasie te monitor om enige potensiële gevare van die stygende watervlakke te voorkom:

ENG MavasaOnWaterLevels