# Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, sê Suid-Afrika is gereed vir infrastruktuurprojekte. Sy het tydens die bekendstelling van die Toerismebeleggingsberaad in Kaapstad genoem plaaslike nuwe ondernemings het tussen 2019 en 2024 meer as 682-miljoen-rand in waagkapitaal gelok, meer as die helfte van Afrika se algehele toerisme-oplossings. De Lille het haarself verbind tot vordering met agt aangekondigde projekte:
De Lille sê SA toerismesektor gereed vir belegging [KLANK]
ENG DeLilleOnSectorInvestment