# Die DA sê die minister van Landbou, John Steenhuisen, se sterk leierskap is noodsaaklik om werksgeleenthede te beskerm en Suid-Afrika se landbouhandel te bevorder te midde van die 30-persent Amerikaanse tarief. Die party sê onder Steenhuisen se leiding het nuwe markte vir avokado’s, mielies, beesvleis en ander produkte in Asië en die Midde-Ooste geopen. Die DA-lid, Willie Aucamp, sê onlangse handelsooreenkomste oor steenvrugte met China sal broodnodige ondersteuning aan boere bied:
DA prys minister Steenhuisen se leierskap met die beskerming van SA landbou teen Amerikaanse tariewe [KLANK]
AFR AucampOnAgricultureTrade