# Die leier van die DA, John Steenhuisen, sê die nuwe Amerikaanse heffing van 30-persent op Suid-Afrikaanse uitvoere sal ‘n verwoestende slag vir die ekonomie wees. Hy waarsku dat dit ook die einde van die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika kan beteken. Steenhuisen sê sleutelnywerhede soos landbou, vervaardiging en mynbou sal die ergste getref word. DA-woordvoerder Willie Aucamp moedig president Cyril Ramaphosa aan om vinnig op te tree voor die heffings op 1 Augustus in werking tree:
DA-leier waarsku dat Amerikaanse heffings einde van AGOA kan beteken en duisende werksgeleenthede bedreig [KLANK]
AFR AucampOnTariffsREG