# Die vakbondfederasie Cosatu vra Suid-Afrika, Botswana, Eswatini, Lesotho en Namibië om hul stelsel vir die verdeling van doeane‑inkomste te hersien. Suid-Afrika bied môre in Kaapstad die negende beraad van staatshoofde en regeringsleiers van die Suider-Afrikaanse Doeane-unie aan. Die vyf lidlande sal belangrike kwessies bespreek rondom streeks-ekonomiese integrasie, nywerheidsontwikkeling en handelsamewerking. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, sê eenvormige tarief- en handelsreëls word toegepas op goedere wat van buite die streek ingevoer word:
Cosatu vra hersiening van Doeane-unie se stelsel vir inkomsteverdeling [KLANK]
ENG SabelaONFormula