Skip to content

Cosatu verwelkom die reddingspakket vir Tongaat Hulett wat 250-duisend werksgeleenthede beskerm [KLANK]

# Die vakbondfederasie Cosatu verwelkom die Nywerheidsontwikkelingskorporasie en die Vision Group se reddingspakket om die suikerreus Tongaat Hulett te red. Dit het tot gevolg dat sowat 250-duisend werksgeleenthede in die suiker-waardeketting behoue bly. Matthew Parks van Cosatu sê die moontlike likwidasie van die maatskappy en hoeksteen van die ekonomieë in KwaZulu-Natal en Mpumalanga sou ‘n slag wees vir die land wat hy nie sou kon bekostig nie:

ENG ParksONTongaatHullet