# Boxing: The vacant WBC Africa Heavyweight Championship will headline Golden Gloves’ Magic at the Palace tournament in Johannesburg this week. Heavyweights Jose Kadima and Herbert Matovu will battle over ten rounds for the prestigious continental title. Fight Week officially began with the mandatory medicals and press conference, where fighters faced off ahead of the […]
# Die vakbond Solidariteit het ‘n voorstel deur die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, gekritiseer, om Rugby’s Greatest Rivalry 2026-toer as ‘n beskermde geleentheid te verklaar. Die vakbond meen die stap kan regeringsbeheer oor privaat sportgeleenthede verhoog deur verkrygingsvereistes in te stel en koste vir organiseerders by te voeg. Theuns du Buisson […]
# Sokker: Manchester United se planne vorder goed vir die bou van Brittanje se grootste sportstadion. Die voorgestelde arena met 100-duisend-sitplekke sal naby die bestaande Old Trafford gebou word. Die ou stadion se toekoms is nog onseker. Die klub het onlangs aangekondig hy het die meeste van die grond vir die Trafford Wharfside-projek verkry, wat […]
# Rugby: Die ervare heelagter Tommaso Allan en Louis Lynagh sal in Italië se beginspan speel wanneer hulle die onbegonne taak aanpak om die All Blacks die eerste keer ooit te klop in môre se Nasieskampioenskaps-wedstryd in Wellington. Die 33-jarige Allan sal sy 91ste toets vir die Azzurri speel nadat hy van die bank af […]
# Boks: Die geveg vir die vakante WBC Afrika-swaargewigkampioenskap sal hierdie week die Golden Gloves’ Magic at the Palace-toernooi in Johannesburg lei. Swaargewigte Jose Kadima en Herbert Matovu sal oor tien rondes veg vir die gesogte kontinentale titel. Die gevegsweek het amptelik begin met die verpligte mediese ondersoek en mediakonferensie, waar die boksers mekaar die […]
# Rugby: Die ster-losskakel Fin Russell is terug in Skotland se groep vir Saterdag se Nasieskampioenskaps-wedstryd teen die Springbokke in Pretoria. Hy het verlede naweek se oorwinning oor Argentinië misgeloop weens ‘n kuitbesering. Russell vervang Tom Jordan in die nommer tien-trui terwyl Jordan bank toe skuif. Afrigter Gregor Townsend het nog twee veranderings aangebring aan […]
# Rugby: Star flyhalf Fin Russell returns to Scotland’s squad for Saturday’s Nations Championship feature against the Springboks in Pretoria. He missed last weekend’s victory over Argentina due to a calf injury. Russell replaces Tom Jordan in the number ten jersey, while Jordan reverts to the bench. Coach Gregor Townsend made two other changes to […]
# Rugby: Die Springbok-slot Eben Etzebeth se toekoms wek kommer nadat hy weer harsingskudding opgedoen het. Dit het sy deelname aan die Nasieskampioenskaps-wedstryde in Suid-Afrika beëindig. Hy kon nie verlede naweek op Ellispark teen Engeland speel nie, en gaan ook Saterdag se kragmeting met Skotland op Loftus en volgende naweek s’n teen Wallis in Durban […]
# Sokker: Frankryk se hoofafrigter, Didier Deschamps, is nie bekommerd oor die aanstelling van slegs Argentynse skeidsregters vir vandag se Wêreldbeker-kwarteindstryd teen Marokko in Boston nie. Die beamptes word gelei deur Facundo Tello. Die beheerliggaam is van partydigheid ten gunste van Lionel Messi en Argentinië beskuldig na hulle omstrede oorwinning van 3-2 oor Egipte in […]