# Cricket: Australian captain Pat Cummins has admitted changes are needed after his side lost the Test series against South Africa 2-1 and the number one ranking. Chasing a target of 288, Australia were bowled out for 111 on day five to suffer a 176-run defeat in the deciding Test in Cape Town. This marked Australia’s […]
# Rugby: Engeland se hoofafrigter, Steve Borthwick, waarsku sy spelers teen swak dissipline en sê hulle erken die noodsaaklikheid om tydens die Nasies-kampioenskap 15 spelers op die veld te hou. Engeland het in hul agt toetse tot dusver vanjaar 15 geelkaarte en een rooikaart gekry – die laaste vier in Julie teen Argentinië. Borthwick sê […]
# Rugby: England head coach Steve Borthwick has warned his players against indiscipline, saying they recognise the vital importance of keeping 15 players on the field in the Nations Championship. England have amassed 15 yellow cards and one red card in their eight Tests so far this year, including four in their most recent outing against […]
# Sokker: Arsenal het Liverpool in hulle eerste Premierliga-oorwinning in 14 jaar op Anfield met 1-0 geklop en loop met drie punte voor op die punteleer. Kai Havertz se doel in die 16de minuut het die oorwinning verseker en die Gunners het daarna alle aanvalle deur die gashere suksesvol afgeweer. Havertz het met hierdie wen-doel […]
# Soccer: Arsenal secured their first Premier League victory at Anfield in 14 years, defeating Liverpool 1-0 to move three points clear at the top of the table. Kai Havertz’s 16th-minute strike proved to be the winner as the Gunners successfully withstood waves of pressure from the hosts. With this goal, Havertz became the highest-scoring […]
# Motorsport: Die 20-jarige Kimi Antonelli het in sy tweede seisoen sy eerste bestuurderskampioenskap opgeraap en die jongste Formule Een-kampioen ooit geword. Die Mercedes-renjaer het derde klaargemaak in Mexiko-stad om die titel te buit met vier wedrenne in die seisoen oor. Die Nederlander Max Verstappen van Red Bull was eerste en die Brit Lewis Hamilton […]
# Tennis: Die sewemalige Grand Slam-kampioen, Carlos Alcaraz, het die Weense Ope-titel gewen. Dis sy vierde trofee in ʼn seisoen waar hy deur beserings geteister is en sy 28ste loopbaantitel. Die Spanjaard het die Australiër, Alex de Minaur, met 6-1, 6-4 afgeransel om met ʼn perfekte 16-0-seisoen by ATP 500-toernooie te spog. Dit sluit oorwinnings […]
# Motorsport: Twenty-year-old Kimi Antonelli has claimed his maiden World Drivers’ Championship in just his second season, becoming the youngest Formula One champion in history. The Mercedes driver finished third at the Mexico City Grand Prix to secure the title with four races left in the season. Red Bull’s Max Verstappen won the race with […]
# Rugby: Die Springbok-vroue het teruggesak na die tiende plek op die wêreldranglys ná hul tweede opeenvolgende toetsnederlaag teen Ierland in die W-15-wêreldreeks. Ierland het Saterdag in Kaapstad met 38-17 gewen, ná hul oorwinning van 40-27 die vorige naweek. Suid-Afrika sou tot die agtste plek op die wêreldranglys gevorder het indien hulle Ierland vir die […]