# Krieket: Die hoofafrigter van die Protea-vroue, Mandla Mashimbuyi, sê die veteraan Shabnim Ismail is weer in die groep omdat hulle haar X-faktor nodig het vir die T20-Wêreldbekertoernooi wat volgende maand in Engeland en Wallis begin. Die 37-jarige is ingesluit in die groep van 15 nadat sy haar uittrede omgekeer het. Mashimbuyi sê hy het […]
# Sokker: Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging het bevestig die video-assistent-skeidsregtertegnologie sal volgende seisoen in plaaslike sokker bekendgestel word nadat hy 20-miljoen-rand in staatsbefondsing ontvang het. Die voorsitter van SAFA se finansieskomitee, Mxolisi Sibam, sê voorbereidings is reeds sewe maande lank aan die gang. Die stelsel sal in samewerking met die Premier Sokkerliga geïmplementeer word met vrouesokker […]
# Sokker: Mexiko se ambassadeur in Suid-Afrika, Sara Valdes Bolano, sê haar land is gereed om Bafana Bafana te ontvang in die openingswedstryd van die Wêreldbekertoernooi. Die wedstryd op Estadio Azteca op 11 Junie vind plaas 16-jaar nadat die twee lande gelykop gespeel het in die openingswedstryd van die toernooi in Suid-Afrika in 2010. Bolano […]
# Krieket: Die snelbouler Shabnim Ismail het haar uittrede uit internasionale krieket omgekeer en is onmiddellik ingesluit in die Protea‑vroue se groep van 15 spelers vir die T20‑Wêreldbekertoernooi in Engeland en Wallis, wat vandag aangekondig is. Die 37‑jarige Ismail het in Februarie 2023 uitgetree ná 113 T20‑wedstryde vir Suid‑Afrika, waarin sy 123 paaltjies geneem het. […]
# Cricket: Fast bowler Shabnim Ismail reversed her retirement from the international game and was immediately included in the Proteas Women’s 15-player squad for the T20 World Cup in England and Wales, announced today. Thirty-seven-year-old Ismail retired in February 2023 after 113 T20 matches for South Africa during which she took 123 wickets. The squad […]
# Sokker: Die Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika, Brent Bozell, sê die Wêreldbekertoernooi sal help om diplomatieke bande deur sport te versterk. Hy en die gesante van die ander gasheerlande, die Mexikaanse ambassadeur, Sara Valdés Bolaño, en die Kanadese hoëkommissaris, James Christoff, asook die minister van Sport, Gayton McKenzie, het Bafana Bafana in Pretoria vereer. Bozell […]
# Soccer: Mexican ambassador to South Africa, Sara Valdes Bolano, says they are ready to host Bafana Bafana in the opening match of the World Cup. The encounter at Estadio Azteca on 11 June takes place 16-years after they drew one-all in the 2010 World Cup opener in South Africa. Bolano said in Pretoria Mexico […]
# Rugby: Die Springbok-vleuel Chester Kolbe het Japan se Eersteliga-kompetisie as die bobaas-puntemaker afgesluit na ‘n briljante seisoen. Sy 185 punte het nege drieë ingesluit, maar die res het van sy skopskoen gekom. Dit het sy totaal vir sy klub, Tokyo Sungoliath, op 271 in 30 wedstryde te staan gebring, en hy kan daardie telling […]
# Soccer: US ambassador to South Africa, Brent Bozell, says the World Cup will help strengthen diplomatic ties between the countries through sport. Bozell and the envoys from the other host countries, Mexican ambassador Sara Valdés Bolaño and Canadian high commissioner James Christoff, and Sports minister Gayton McKenzie, honored Bafana Bafana in Pretoria ahead of […]