# Tennis: Time is Novak Djokovic’s biggest opponent when he arrives at this year’s French Open, starting on Sunday. The record 24-time Grand Slam champion turns 39 on Friday. The Serbian is no longer the immovable presence he once was, with his famed durability now in question as younger, physically-explosive rivals dominate. Djokovic’s scheduling is […]
# Rugby: Engeland se afrigter, Steve Borthwick, het sy besluit verdedig om die Suid-Afrikaans-gebore senter Benhard Janse van Rensburg na sy oefenkamp vir die Nasiesbeker-kampioenskap te nooi. Die 29-jarige voormalige SA-20-speler voltooi op 8 Julie sy vyfjaar-tydperk om hom verkiesbaar te maak. Die Rugby-unie het Wêreldrugby oorreed om die datum van November af te vervroeg. […]
# Sokker: Amerika en FIFA werk daaraan om seker te maak die Demokratiese Republiek die Kongo se span mag Amerika binnegaan vir die Wêreldbekertoernooi. Die land het weens die Ebola-uitbreking ʼn verbod ingestel op alle buitelandse burgers wat die DRK, Uganda of Suid-Soedan die voorafgaande 21 dae besoek het. Die DRK het reeds ʼn beplande […]
# Rugby: England’s coach, Steve Borthwick, has defended his selection of South African-born centre Benhard Janse van Rensburg for the training camp ahead of the inaugural Nations Championship. The 29-year-old former South Africa under-20 player will complete his five-year eligibility period on July 8. The Rugby Football Union successfully lobbied World Rugby to bring the […]
# Soccer: The US and FIFA are working to ensure the Democratic Republic of Congo’s team can enter America for the World Cup. The country has banned non-Americans who have visited the DRC, Uganda or South Sudan in the last 21 days from entry due to the Ebola outbreak. The DRC has already scrapped a […]
# Krieket: Rajasthan Royals het Lucknow Super Giants met sewe paaltjies verslaan en hul kanse verbeter om die Indiese Premierliga se uitspeelronde te haal. Mitchell Marsh het 96 van 57 balle bygedra om Super Giants tot 220 vir vyf te neem. Die 15-jarige Vaibhav Sooryavanshi het daarna 93 van 38 balle gemoker. Hy en kaptein […]
# Sokker: Arsenal is die eerste keer in 22 jaar as Premierliga-kampioen gekroon. Die Gunners se lang wag is beëindig toe Manchester City gisteraand een-elk gelykop gespeel het teen Bournemouth, wat hulle twee punte agter die span van Mike Arteta gelaat het. Arsenal se sukses volg nadat hulle vir drie agtereenvolgende seisoene tweede geëindig het. […]
# Cricket: The Rajasthan Royals defeated the Lucknow Super Giants by seven wickets to boost their chances of reaching the Indian Premier League play-offs. Mitchell Marsh scored 96 off 57 balls as he helped steer the Super Giants to 220 for five in their 20 overs. In reply, 15-year-old Vaibhav Sooryavanshi struck 93 off 38 […]
# Tennis: Die wêreld-nommer-twee, Carlos Alcaraz, het aan Wimbledon onttrek terwyl hy herstel van ʼn pols-besering. Dit het hom ook uit die Franse Ope gehou, waar hy die verdedigende kampioen is. Die Spanjaard het nog nie weer deelgeneem sedert hy verlede maand aan die Barcelona Ope onttrek het nie. Die 23-jarige, sewemalige Grand Slam-kampioen sê […]