# Soccer: Former England captain David Beckham believes Argentinian great Lionel Messi deserves this year’s Ballon d’Or in his final year of the international game. The 39-year-old was nominated among 29 other players for the coveted award, which he had won eight times in the past. Beckham says Messi had another brilliant World Cup, scoring […]
# Krieket: Die gewese Protea-sterbouler Allan Donald het groot lof vir die jong Lions-naatbouler JJ Basson, wat onlangs die beste vertoning vir ‘n Suid-Afrikaanse bouler in ‘n eersteklas-buiging gelewer het. Die 18-jarige het 11 Bolandse paaltjies geneem in hulle KSA-vierdagwedstryd in Johannesburg. Donald, een van die Lions se afrigters, sê Basson het geboul met die […]
# Rugby: Die Springbokke Cheslin Kolbe, Siya Kolisi en Wilco Louw is by die Stormers se groep vir die 2026/27-seisoen ingesluit ná hul terugkeer van ander spanne. Hoofafrigter John Dobson het ‘n groep van 56 aangekondig as deel van “Projek 2029”, wanneer hulle beoog om die Kampioenebeker te wen. Die senter Ruhan Nel is kaptein […]
# Sokker: Mamelodi Sundowns se kaptein Ronwen Williams sê ‘n moontlike eindstryd in die FIFA-Interkontinentale beker teen Paris Saint-Germain is hulle uiteindelike doelwit. Die “Brazilians” moet Saterdag eers teen die Asiatiese kampioen, Al Ahli Saudi FC, op Loftus Versfeld wen. Sundowns het vir die toernooi gekwalifiseer deur die CAF-kampioeneliga te wen. Williams het sy spanmaats […]
# Rugby: Springboks Cheslin Kolbe, Siya Kolisi and Wilco Louw were included in the Stormers’ squad for the 2026/27 season on their return from spells away. Head coach John Dobson announced 56 players for the step towards Project 2029, when they aim to win the Champions Cup. Centre Ruhan Nel will captain the squad, comprising […]
# Soccer: Mamelodi Sundowns captain Ronwen Williams says a potential FIFA Intercontinental Cup final against Paris Saint-Germain is the ultimate goal. The Brazilians must first overcome Asian champions Al Ahli Saudi FC at Loftus Versfeld on Saturday. Sundowns qualified by winning the CAF Champions League. Williams has warned his teammates opportunities will be limited against […]
# Motorsport: 2016 se Formule Een-wêreldkampioen, Nico Rosberg, waarsku die sielkundige druk van ‘n eerste kampioenskap kan Kimi Antonelli van Mercedes uiteindelik inhaal. Die 20-jarige Italianer is 81 punte voor sy Britse spanmaat, George Russell, boaan die bestuurders-kampioenskap met nege wedrenne oor. Die Duits-Finse Rosberg het aan Sky Sports gesê Antonelli moet hom nie oor […]
# Krieket: Suid-Afrika en Zimbabwe se vrouespanne speel vandag die voorlaaste van vyf T20-wedstryde in Bulawayo. Die besoekers het reeds die reeks beklink deur die eerste drie kragmetings te wen. Hulle het hul bure met ses paaltjies geklop in die eerste wedstryd en met 64 lopies in die tweede, waarna kaptein Laura Wolvaardt in die […]
# Cricket: South Africa and Zimbabwe’s women play the penultimate of five T20s in Bulawayo today. The visitors already clinched the series by winning the first three encounters. They beat the neighbours by six wickets in the first game and by 64 runs in the second before captain Laura Wolvaardt produced a masterclass in the […]