# Gholf: Die Amerikaner Wyndham Clark het ‘n gerieflike voorsprong van 7 onder baansyfer in die 126ste Amerikaanse Ope aan die begin van die derde ronde vandag. Clarke het die voorsprong in gister se tweede ronde teen die res van die spelers by die uitdagende Shinnecock Hills gholfklub opgebou. Die groep wat kort op sy […]
# Golf: American Wyndham Clark holds a commanding four-stroke lead at 7-under par heading into the weekend at the 126th U.S. Open. Competing at the challenging Shinnecock Hills Golf Club, the American distanced himself from the field during Friday’s second round. A competitive pack of chasers, including Matt Fitzpatrick, Xander Schauffele, Tom Kim, and Sam […]
# Rugby: Former Springbok flyhalf Morné Steyn believes Bok coach Rassie Erasmus delivered another masterstroke by giving the number ten jersey to the Lions’ regular fullback, Quan Horn, for today’s match against the Barbarians in Gqeberha. The 24-year-old has played very few matches at flyhalf, but Steyn thinks Erasmus probably wants to turn him into […]
# Rugby: Die voormalige Springbok-losskakel Morné Steyn glo die Bok-afrigter Rassie Erasmus het nog ‘n meesterstuk opgedis deur die nommer tien-trui aan die Leeus se gereelde heelagter, Quan Horn, te gee vir vandag se wedstryd teen die Barbarians in Gqeberha. Die 24-jarige het sover baie min wedstryde op losskakel gespeel, maar Steyn dink Erasmus wil […]
# Sokker: Brasilië het ‘n oorheersende 3-0 oorwinning oor Haïti in Groep C van die Wêreldbeker op die Philadelphia-stadion behaal. Matheus Cunha het twee keer in die eerste helfte doele behaal, terwyl Vinícius Júnior voor rustyd ‘n derde doel bygevoeg om drie punte aan die span te besorg. Vroeër in Groep C, het Marokko vir […]
# Soccer: Brazil cruised to a dominant 3–0 victory over Haiti at the Philadelphia Stadium in Group C. Matheus Cunha scored twice in the first half and Vinícius Júnior added a third before the break to seal maximum points. Earlier in Group C, Morocco edged Scotland 1–0 in Boston with an early goal from Ismael […]
# Rugby: Leinster het hul 2026 Verenigde Rugbykampioenskapstitel behou met ‘n oorheersende 36-7 oorwinning oor die Bulle op ‘n volgepakte Croke Park-stadion in Dublin gisteraand. ‘n Vroeë geel kaart vir die Bulle het die tuisspan die geleentheid gegee om die wedstryd te oorheers en hul het in die eerste helfte ‘n 22-0 voorsprong gehad danksy […]
# Rugby: Leinster retained their 2026 United Rugby Championship crown with a dominant 36-7 victory over the Bulls at a packed Croke Park stadium in Dublin last night. An early yellow card for the Bulls allowed the home team to assert total control, surging to a 22-0 lead in the first half via tries by […]
# Sokker: Iran gaan ‘n amptelike klagte by die wêreldbeheerliggaam, FIFA, indien oor Amerikaanse reisbeperkings op die span tydens die Wêreldbekertoernooi. Die medegasheer het Iran se versoek geweier om twee dae voor Sondag se groepswedstryd teen België uit sy Mexikaanse basis na Los Angeles te reis. Amerika het die land ingelig spelers sal slegs ‘n […]