# Soccer: Italy has banned 16 fans of AS Roma from stadiums across the country after they made fascist salutes during a Serie A home game against Atalanta. The bans, ranging from one to five years, also apply to Roma’s overseas matches and games of the national team. Reuters reports the fascist salute isn’t explicitly […]
# Motorsport: Monaco sal volgende jaar ook ‘n Formule Een-snelren aanbied, wat die totaal op tien te staan bring. Die beheerliggaam, F-I-A, het die kalender vir 2027 bevestig, met 24 Grand Prix-wedrenne wat in 22 lande sal plaasvind. Die Europese skof sluit die terugkeer van die Portugese wedren in Junie in, terwyl Turkye in Oktober […]
# Sokker: Italië het 16 ondersteuners van AS Roma verbied om stadions regoor die land te betree nadat hulle tydens ‘n Serie A-tuiswedstryd teen Atalanta die fascistiese saluut gemaak het. Die verbod, wat wissel van een tot vyf jaar, geld ook vir Roma se oorsese wedstryde en wedstryde van die nasionale span. Reuters berig die […]
# Rugby: Die Springbok-haker Marnus van der Merwe gaan sy debuut vir die Ierse span Munster maak in ‘n voorseisoen-wedstryd teen Leicester Tigers in Cork. Hy het gedurende die buiteseisoen by die Walliese span Scarlets aangesluit, maar ‘n kuitbesering het hom buite aksie gelaat. Van der Merwe het vir die Cheetahs gespeel voordat hy oorsee […]
# Tennis: Die Amerikaanse Ope se mans-finaliste Alexander Zverev en Ben Shelton, is weer onmiddellik in aksie tydens die Davisbeker-kwalifiseringswedstryde. Die kampioen, Zverev, lei dié naweek Duitsland se kragmeting met Kroasië in Halle, terwyl Shelton hoop om Amerika te help om die Tsjeggiese Republiek in Praag te klop. Amerika sal sonder Taylor Fritz en Tommy […]
# Tennis: US Open men’s finalists Alexander Zverev and Ben Shelton jump straight into action again in the Davis Cup qualifiers. Champion Zverev leads Germany’s tie against Croatia in Halle this weekend, while Shelton hopes to help America beat the Czech Republic in Prague. The US will be without Taylor Fritz and Tommy Paul, who […]
# Rugby: Springbok hooker Marnus van der Merwe will make his debut for Irish team Munster in a pre-season match against Leicester Tigers in Cork. He joined from Welsh outfit Scarlets during the off-season, but a calf injury kept him out. Van der Merwe played for the Cheetahs before moving overseas. He played three Tests […]
# Atletiek: Die president van Wêreldatletiek, Sebastian Coe, sê dis ‘n geskiedkundige geleentheid om die Wêreldkampioenskap in 2029 die eerste keer in Afrika aan te bied nadat Nairobi ‘n oortuigende, emosionele bod ingedien het. Kenia is die tweede suksesvolste land in die geskiedenis van die kampioenskap en het verlede jaar in Tokio tweede geëindig met […]
# Rugby: Die Springbok-vrouestut Babalwa Latsha sê hulle is gereed vir die geweldige uitdaging om Wallis Vrydag op hulle tuisveld in Cardiff te pak in die openingswedstryd van die W-15-wêreldreeks. Wallis het Suid-Afrika 29-19 geklop toe die twee lande in 2021 die laaste keer teen mekaar gespeel het. Die wêreld se 12 beste spanne neem […]