# Gholf: Die Amerikaanse tiener Blades Brown het die jongste wenner op die PGA-toer sedert 1931 geword nadat hy die World Wide Technology-kampioenskap in Mexiko gewen het. Die 19-jarige was sewe houe agter in die finale ronde maar klaargemaak op 63, nege onder. Hy het daarna sy mede-Amerikaner Ben James in ‘n uitspeelstryd geklop nadat […]
# Rugby: Springbok-afrigter Rassie Erasmus het slegs twee veranderinge aangebring aan die span wat Italië geklop het, en op bestendigheid besluit vir Vrydag se Nasieskampioenskap-wedstryd teen Frankryk in Parys. Wilco Louw skuif na die begin-voorry en vervang Thomas du Toit, wat na die bank skuif, en Cobus Reinach sluit by die plaasvervangers aan in die […]
# Rugby: Springbok coach Rassie Erasmus has made only two changes to the team that beat Italy, opting for consistency ahead of Friday’s Nations Championship test against France in Paris. Wilco Louw moves into the starting front row, replacing Thomas du Toit, who drops to the bench. Cobus Reinach takes the second change, joining the […]
# Golf: American teenager Blades Brown has become the youngest winner on the PGA Tour since 1931, after claiming the World Wide Technology Championship in Mexico. The 19-year-old recovered from a seven-shot deficit with a nine-under-par 63 in the final round, before beating fellow American Ben James in a play-off. Both finished the tournament on […]
# Soccer: Orlando Pirates midfielder Thapelo Mokobodi, AmaZulu coach Arthur Zwane and Mamelodi Sundowns midfielder Teboho Mokoena have been named the winners of the Betway Premiership’s September and October monthly awards. Mokobodi claimed Player of the Month after helping Pirates secure five victories, contributing five assists during the period. Zwane was named Coach of the […]
# Tennis: Coco Gauff van Amerika het haar landgenoot Jessica Pegula in drie stelle geklop om haar WTA-eindtoernooi-veldtog in Indian Wells op ‘n wennoot af te skop. Gauff, die wêreld-nommer-vier, het in twee uur-39-minute gewen. Pegula het van 5-1 in die tweede stel teruggeveg en ‘n wedstrydpunt afgeweer voor sy die valbylpot gewen het. Gauff […]
# Tennis: Coco Gauff has beaten fellow American Jessica Pegula in a three-set thriller to make a winning start to her WTA Finals campaign in Indian Wells. The fourth-ranked Gauff won 6-4, 6-7, 6-2 after two hours and 39 minutes. Pegula fought back from 5-1 down in the second set, saving a match point before […]
# Tennis: Die wêreld-nommer-drie, Carlos Alcaraz, beskou homself nie as gunsteling in die ATP-eindtoernooi wat Sondag in Turyn, Italië, begin nie. Die Spanjaard het oënskynlik sy beste spelpeil herwin toe hy gister die Amerikaner Ben Shelton verslaan het in die eindstryd van die Paryse Meesterstoernooi nadat hy vier maande van die seisoen misgeloop het met […]
# Rugby: Die Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, sê hulle moet verbeter voor volgende naweek se kragmetings met Frankryk en Ierland, al het hulle Italië 66-7 verneder in die eerste ronde van die Nasieskampioenskap se noordelike reeks. Suid-Afrika was rustyd 45-0 voor na ses drieë, maar het in die tweede helfte rustiger gespeel. Erasmus sê dit was […]