# Rugby: Siya Kolisie sê die Springbokke kan moed skep uit vorige terugslae terwyl hulle voorberei vir vanmiddag se groot wedstryd teen die All Blacks net na vyf. Suid-Afrika is met een-nul agter in die reeks van vier toetse en moet wen om ‘n kans te staan om die Greatest Rivalry-trofee te wen. Kolisi, wat […]
# Gholf: Jean Hugo het sy 22ste Sonskyn-toertitel ingepalm na hy die Sunbet Challenge op die Wild Coast Sun-baan met een hou gewen het. Die 50-jarige het ‘n finale ronde van 65 voltooi om agt-onderbaansyfer te eindig met Nikhil Rama tweede op sewe-onder. Hugo het die finale ronde in die gesamentlike 11de plek begin, maar […]
# Rugby: Die Springbokke sal weereens die nommer-een-posisie op die wêreldranglys beklee as hulle vandag teen die All Blacks in Kaapstad wen. Suid-Afrika het die posisie aan Nieu-Seeland afgestaan ná verlede naweek se nederlaag van 33-16 in die eerste toets van die Rugby’s Greatest Rivalry-reeks op Ellispark. Ierland is tans derde op die ranglys, gevolg […]
# Rugby: Die Stormers het met die oog op die 262222/27-seisoen kontrakverlengings met sleutelspelers gesluit, onder ander nege Verenigde Rugbykampioenskap-wenners wat by die blou en wit aanbly. Ruhan Nel, Deon Fourie, Seabelo Senatla, Leolin Zas, Marcel Theunissen, Hacjivah Dayimani, Warrick Gelant, Adré Smith en JJ Kotzé, is almal titelwenners in die 22/23-seisoen en het hul […]
# Rugby: The Springboks will return to the number one world ranking if they beat the All Blacks in Cape Town today. South Africa lost the position to New Zealand following last weekend’s 33-16 loss in the first Rugby’s Greatest Rivalry Test at Ellis Park. Ireland is currently third on the ladder, followed by France, […]
# Rugby: The Stormers have secured a key group of players on contract extensions ahead of the 26/27 season, with nine URC winners among those committing their futures to the blue and white. Ruhan Nel, Deon Fourie, Seabelo Senatla, Leolin Zas, Marcel Theunissen, Hacjivah Dayimani, Warrick Gelant, Adré Smith and JJ Kotzé, all title winners […]
# Golf: Jean Hugo has claimed his 22nd Sunshine Tour title after winning the Sunbet Challenge at Wild Coast Sun by one shot. The 50-year-old South African carded a final-round 65 to finish eight-under-par, with Nikhil Rama second on seven-under. Hugo began the final round in joint 11th place, but three birdies on the front […]
# Tennis: Carlos Alcaraz sê hy voel goed oor sy polsgewrig voor sy Amerikaanse Ope-titelverdediging, hoewel die Spanjaard erken hy is angstig oor sy terugkeer na enkelspelwedstryde, ná ‘n afwesigheid van vier maande. Die 23-jarige is sedert April buite aksie met ‘n regterpolsbesering en het die Franse Ope en Wimbledon misgeloop. Alcaraz sê intensiewe oefensessies […]
# Tennis: Die wêreld-nommer-een Aryna Sabalenka sê sy is steeds vol vertroue om ‘n derde agtereenvolgende Amerikaanse Ope-titel in New York te verower. Die kampioen van Belarus het sedert Maart nog nie ‘n toernooi gewen nie en is vroeg reeds by die Franse Ope, Wimbledon, Kanadese Ope en Cincinnati uitgeskakel. Sabalenka sê ondanks die insinkings, […]