# Cricket: Batter Marnus Labuschagne remains confident he will return to Australia’s Test side. The 32-year-old South African-born has been dropped from the upcoming four-match Test Championship series against New Zealand following poor performances. He managed only 131 runs with a highest score of 39 across the three Tests against South Africa. Labuschagne says he […]
# Rugby: Boland se afrigter, Hawies Fourie, sê dit sal ongelooflik wees as die Springbok-veterane Pieter-Steph du Toit en Damian de Allende by die unie aansluit. Onderhandelings is volgens berigte aan die gang om hulle dienste te bekom na volgende jaar se Wêreldbekertoernooi in Australië. Du Toit het onlangs sy vertrek uit Japan aangekondig en […]
# Rugby: Die Blitsbokke het nog beseringsprobleme voor die nuwe seisoen. Die spelskepper Shilton van Wyk en kaptein Impi Visser is nou ook op die krukkelys nadat die voorspelers, Zander Reynders en Jayden Nel, vroeër beseer is. Afrigter Philip Snyman sê Visser kan dalk reg wees vir die eerste toernooi in Dubai later die maand. […]
# Swem: Die besluit van Suid-Afrika se beste Olimpiese atleet, Tatjana Smith, om voortaan vir Nederland deel te neem, word deels toegeskryf aan haar regstryd met Swem Suid-Afrika oor onbetaalde prysgeld en swak voorsiening aan atlete. Die 29-jarige swemmer het dubbele burgerskap deur haar pa, Rene Schoenmaker. Sy hoop om vir Nederland deel te neem […]
# Sokker: Banyana Banyana se afrigter, Desiree Ellis, het ‘n sterk groep van 23 gekies vir die Wêreldbeker-kwalifiseerders in Marokko. Die middelveldspeler Sibulele Holweni, wat in Denemarke speel, is die eerste keer betrek sedert sy verlede maand na Europa verhuis het. Kaptein Refiloe Jane sal die eerste wedstryd teen Chinese Taipei misloop weens ‘n skorsing. […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Maatskaplike Ontwikkeling, Wendy Kaizer-Philander, sê dis belangrik om aktief oud te word en geleenthede vir ouer mense te skep om gesond en onafhanklik te leef en sosiaal te verkeer. Twee-en-neëntig ouer persone het die provinsie verlede maand in Bloemfontein verteenwoordig op die Nasionale Program vir Aktiewe Veroudering, ook bekend as die […]
# Rugby: Boland’s coach, Hawies Fourie, says it would be incredible if Springbok stalwarts Pieter-Steph du Toit and Damian de Allende would join the union. Negotiations are reportedly underway to obtain their services after next year’s World Cup in Australia. Du Toit recently announced his departure from Japan, while De Allende plans to leave the […]
# Western Cape MEC of Social Development, Wendy Kaizer-Philander, has emphasised the importance of promoting active ageing and creating opportunities for older persons to live healthy, independent and socially connected lives. Ninety-two older persons represented the province at the National Active Ageing Programme, affectionately known as the Golden Games, in Bloemfontein last month. Kaizer-Philander says the […]
# Rugby: The Blitzboks have suffered more injuries before the new season, with playmaker Shilton van Wyk and captain Impi Visser now also on the sidelines. Forwards Zander Reynders and Jayden Nel were injured earlier. Coach Philip Snyman says there is a possibility that Visser will be ready for this month’s first tournament in Dubai. […]