# Tennis: Spaniard Alejandro Davidovich Fokina has risen to a career-high of 13th in the latest ATP world rankings after winning the Shanghai Masters title in China. He defeated compatriot Rafael Jodar for the biggest title of his career. Jodar, who is enjoying a standout debut ATP season, is up to a career-high of eleventh […]
# Rugby: Sizophila Solontsi sal die Springbok-vroue op die 24ste en 31ste van die maand aanvoer in die laaste twee toetse in die W-15 Wêreldreeks teen Ierland in Kaapstad, aangesien kaptein Babalwa Latsha weens ʼn enkelbesering buite aksie is. Nombuyekezo Mdliki is met ʼn rib-besering ook op die kantlyn. Unam Tose is aangewys as onderkaptein […]
# Rugby: Sizophila Solontsi will take over the Springbok Women captaincy duties for the final two Tests in the W-15 Global Series against Ireland in Cape Town on the 24th and 31st of this month. This comes as regular captain Babalwa Latsha has been ruled out of the series due to an ankle injury. Nombuyekezo […]
# Tennis: Alejandro Davidovich Fokina het die grootste titel van sy loopbaan gebuit toe hy die Sjanghai Meesters gewen het. Die 27-jarige Spanjaard het sy landgenoot, Rafael Jodar, geklop om sy eerste ATP Meesters Een-duisend te wen. In die vroueafdeling het die Franse Ope-naaswenner, Maja Chwalinska van Pole, die Wuhan Ope-eindstryd in China en haar […]
# Swem: Die 22-jarige Pieter Coetzé is die vyfde Suid-Afrikaner wat die Swem-Wêreldbeker wen. Hy het die algehele titel met 172,9 punte in drie Wêreldbeker-afdelings in Baku, Tashkent en Astana opgeraap, en tien medaljes huis toe geneem, onder meer ʼn wêreldrekord in die 50-meter rugslag. Coetzé steek sowat 1,6-miljoen-rand in sy sak vir die algehele titel […]
# Tennis: Alejandro Davidovich Fokina earned the biggest title of his career by winning the Shanghai Masters. The 27-year-old Spaniard defeated compatriot Rafael Jodar 1-6, 7-6, 6-4 to win his first ATP Masters one-thousand trophy. Meanwhile, French Open women’s runner-up Maja Chwalinska of Poland won the Wuhan Open final in China, her first WTA one-thousand title. […]
# Swimming: Twenty-two-year-old Pieter Coetzé has become the fifth South African to win the Swimming World Cup title. He clinched the overall title with 172.9 points across the three World Cup legs in Baku, Tashkent and Astana, where he took home ten medals, including a 50-metre backstroke world record. Coetzé has pocketed a career-high of around […]
# Rugby: Die Cheetahs het ʼn naelskraapse 29-27-nederlaag teen die Franse span, Bayonne, gely in hulle openingsrondte van die Europese Professionele Klubrugby-uitdaagbeker op die Stade Jean-Dauger. Die gashere het teen rustyd met 22-13 voorgeloop, maar ná ʼn sterk terugvegpoging het die Bloemfonteinse span met net twee punte verloor. Die Cheetahs was nie klinies genoeg om […]
# Krieket: Reën het gister die openingsdag van die tweede toets tussen Suid-Afrika en Australië op St George’s-park in Gqeberha in die wiele gery. Slegs 12,2 boulbeurte kon gespeel word, met die Proteas op 20 vir twee in hul eerste beurt. Scott Boland het albei paaltjies vir die besoekers geneem. Kaptein Temba Bavuma sal vandag […]