# Soccer: Veteran South African coach Pitso Mosimane has called for greater planning and investment in development to secure the future of the game. He says success at major tournaments such as the World Cup is built through long-term planning, quality coaching and structured development pathways. Mosimane stresses South Africa must invest in young talent, […]
# Rugby: Die nuwe All Black-kaptein, Ardie Savea, sien daarna uit om die driemalige kampioen na volgende jaar se Wêreldbekertoernooi in Australië te lei. Die nuwe afrigter, Dave Rennie, het hom aangestel in sy groep vir die Nasieskampioenskapstoetse. Savea neem oor by die beseerde Scott Barrett. 2023 se wêreldspeler van die jaar sê hy is […]
# Rugby: Engeland se afrigter, Steve Borthwick, het die Suid-Afrikaans-gebore senter Benhard Janse van Rensburg en nog vier nuwelinge ingesluit in sy groep vir die eerste Nasieskampioenskap. Die 27-jarige sal nie beskikbaar wees vir volgende naweek se toets teen die Springbokke nie omdat sy verblyftydperk van drie jaar eers daarna in werking tree. Die skrumskakel […]
# Rugby: New All Blacks captain Ardie Savea relishes the challenge of leading the three-time champion to next year’s World Cup in Australia. New coach, Dave Rennie, appointed him when announcing his squad for the home Nations Championship Tests. Savea takes over from injured Scott Barrett. 2023’s world player of the year says he is […]
# Rugby: England coach Steve Borthwick has named five uncapped players, including South African-born centre Benhard Janse van Rensburg, in his 36-man squad for the inaugural Nations Championship. The 27-year-old, will not be available for the opening Test against the Springboks on 4 July, as his three-year residency period only comes into effect after that […]
# Sokker: Die 38-jarige Lionel Messi het die voorste doelskieter in Wêreldbeker-geskiedenis geword. Hy het albei Argentinië se doele aangeteken in die oorwinning van 2-0 oor Oostenryk en sy land se plek in die uitklopfase verseker. Messi spog nou met 18 Wêreldbeker-doele, twee meer as Kylian Mbappé van Frankryk en Miroslav Klose van Duitsland. Frankryk […]
# Rugby: Engeland se kaptein, Maro Itoje, kry ʼn blaaskans vir die komende Nasieskampioenskap-wedstryde teen Suid-Afrika, Fidji en Argentinië. Die 31-jarige Itoje het die Britse en Ierse Leeus verlede jaar tot ʼn reeksoorwinning teen Australië gelei, en daarna in die November-toetse en vanjaar se Sesnasies-veldtogte gespeel. Boonop is sy ma intussen oorlede. Hy het in […]
# Soccer: Thirty-eight-year-old Lionel Messi has made history by becoming the all-time leading goalscorer in World Cup history. He scored two goals as Argentina defeated Austria 2-0 in Dallas to secure their place in the knockout stages. Messi now has 18 World Cup goals, two clear of France’s Kylian Mbappé and Germany’s Miroslav Klose. In […]
# Tennis: Die 2023 Wimbledon vroue-enkelspelkampioen, Marketa Vondrousova, is vir vier jaar geskors nadat sy geweier het om ʼn opkikkertoets te doen. Die Internasionale Tennis-integriteitsagentskap het die 26-jarige Tsjeg aangekla nadat sy op 3 Desember verlede jaar geweier het om ʼn monster te voorsien toe ʼn opkikker-beheerbeampte een gevra het. Volgens Vondrousova het sy geestespanning […]