# Rugby: Springbok scrumhalf Faf de Klerk was left out of the Bok group for the Nations Championship Tests, but coach Rassie Erasmus says the 34-year-old is still very much part of the squad’s future plans. He included 30-year-old Herschel Jantjies, who last played for South Africa in 2023. Erasmus says De Klerk spent time […]
# Tennis: Die wêreld-nommer-een Jannik Sinner van Italië en voormalige topspeler Novak Djokovic van Serwië keer vir die eerste keer sedert die Franse Ope terug na mededingende tennis. Hulle sal aan die Giorgio Armani Tennis Klassiek-uitnodigingstoernooi in Hurlingham, Engeland, deelneem as deel van die voorbereiding vir Wimbledon, wat Maandag begin. Sinner en Djokovic sal by ander […]
# Rugby: Die skrumskakel Faf de Klerk is uitgelaat uit die Springbok-groep vir die Nasieskampioenskapstoetse, maar afrigter Rassie Erasmus sê die 34-jarige is nog heeltemal deel van die groep se toekomsplanne. Hy het die 30-jarige Herschel Jantjies ingesluit, wat in 2023 laas vir Suid-Afrika gespeel het. Erasmus sê De Klerk het tyd deurgebring saam met […]
# Tennis: World number one Jannik Sinner of Italy and former top player Novak Djokovic of Serbia return to competition for the first time since the French Open. They will play in the exhibition Giorgio Armani Tennis Classic in Hurlington, England, as part of preparations for Wimbledon, which starts on Monday. Sinner and Djokovic will […]
# Motorsport: Die sewemalige MotoGP-kampioen, Marc Márquez, het ingestem tot ‘n tweejaar-kontrakverlenging om tot 2028 by Ducati te bly. Die 33-jarige Spanjaard het verlede jaar by die span aangesluit na sy oorskakeling van Honda, en het die seisoen oorheers deur sy sewende kampioenskapstitel te wen. Marquez is tans vierde in die kampioenskap na ‘n moeilike […]
# Sokker: Die Engelse reus Manchester United het ‘n reuse-stuk grond van 10-hektaar bekom vir die oprigting van ‘n hipermoderne stadion met sitplek vir 100-duisend toeskouers. Dis so groot soos 14 standaard-sokkervelde. Die klub het die grond gekoop van die nywerheidsmaatskappy Indurent, wat behoort aan die eiendomsgroep Blackstone. Die geskiedkundige projek gaan na raming 43,5-miljard-rand […]
# Sokker: Die veteraan Suid-Afrikaanse afrigter Pitso Mosimane vra groter beplanning en belegging in ontwikkeling om die toekoms van die spel te verseker. Hy sê sukses op groot toernooie soos die Wêreldbekertoernooi word gebou deur langtermynbeplanning, gehalte-afrigting en gestruktureerde ontwikkelingsroetes. Mosimane beklemtoon dat Suid-Afrika in jong talent moet belê, beter geleenthede moet skep en ‘n […]
# Motorsport: Seven-time MotoGP champion, Marc Márquez, has agreed to a two-year contract extension to remain with Ducati through the 2028 season. The 33-year-old Spaniard joined the team last year, after his switch from Honda, dominating the season by winning his seventh championship title. Marquez is fourth in the championship after a tough start to […]
# Soccer: English giants Manchester United has secured a massive 10-hectare piece of land, equal to about 14 standard soccer pitches, clearing the path to build a state-of-the-art 100-thousand-seater stadium. The club purchased the site from industrial firm Indurent, owned by real estate giant Blackstone. The historic project is estimated to cost around 43.5-billion-rand and […]